GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Dan 12 vers 10: Baie sal gereinig en gesuiwer en gelouter word, maar geeneen van die goddelose mense sal verstaan nie, maar slegs die verstandiges sal verstaan.
Joh 10 vers 26: Maar julle glo nie, want julle is nie van My skape nie, soos Ek vir julle gesê het.
Vers 27: My skape luister na My stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My.
11 Thess 3 vers 2: En dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, want die geloof is nie die deel van almal nie.
Jes 6 vers 10: Maak die hart van hierdie volk vet en maak hulle ore swaar en bestryk hulle oë, sodat hulle nie sien met hulle oë, en met hulle ore nie hoor en hul hart nie verstaan nie, en hulle hul nie bekeer en gesond word nie.
2 Thess 2 vers 11: En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo,
Han 16 vers 6: Die Heilige Gees het hulle (die profete) verhinder om in Asië die woord te verkondig.
Vers 7: En hulle het probeer om na Bithime te gaan, maar die Gees het hulle dit nie toegelaat nie.
Spr 3 vers 32: Want die verkeerde is vir die Here ‘n gruwel, maar Sy verborgenheid is met die opregtes.
Joh 6 Vers 65: Om hierdie rede het Ek vir julle gesê dat niemand na My toe kan kom as dit hom nie deur My Vader gegee is nie.
Matt 13 vers 11: Toe sê Jesus: Omdat dit aan julle gegee is om die verborgenhede van die koninkryk van die hemele te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie.
Vers 13: Daarom spreek ek tot hulle in gelykenisse, omdat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie.
11 Kor 4 vers 3; Maar as ons evangelie dan nog bedek is, is dit bedek in die wat verlore gaan.
Vers 4: Naamlik die ongelowiges in wie die God van hierdie Wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.
Mark 4 vers 11: En Jesus sê: Maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse.
Vers 12: Sodat hulle kan kyk en kyk, en nie sien nie; En hoor en hoor en nie verstaan nie, dat hulle hul nie miskien bekeer en die sonde hulle vergewe word nie.
Joh 17 Vers 9: En Jesus bid: Ek bid vir hulle. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir die wat U My gegee het, omdat hulle aan U behoort.
Spr 16 Vers 4: Alles het die Here gemaak vir sy doel, ja, ook die goddelose vir die dag van onheil. (Nou weet ons hoekom bestaan hulle. Ons noem hulle ons naastes.)
Deut 9 Vers 4: Want weens die goddeloosheid van hierdie nasies verdryf die Here hulle voor jou uit.
Deut 18 Vers 14: Want hierdie nasies wat jy uit hul besittings verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; (Die swartes en sommige blankes glo daaraan - toordokters.) maar wat jou aangaan, die Here jou God het jou nie so iets toegelaat nie.
Exo 23 Vers 33: Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou ‘n strik wees.
Num 33 Vers 55: Maar as julle die bewoners van die land nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees, en soos angels in julle sye, en hulle sal julle beveg in die land waar julle in woon. (Klink dit bekend?)
Matt 15 Vers 13; Maar Jesus sê: Elke plant wat My hemelse Vader nie geplant het nie, sal ontwortel word.
Deut 7 Vers 2: En as die Here jou God hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref; (heeltemal uitroei) jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie.
Vers 3: Jy mag jou ook met hulle nie verswaer nie - jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie;
Psalm 105 Vers 44: En Hy het aan hulle die lande van die heidene gegee, en wat deur volke met moeite verwerf is, het hulle in besit geneem.
Matt 10 Vers 5 tot 8: (Sê Jesus:) Moenie gaan op pad na die heidene nie, maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.
Joh 20 Vers 21: Sê Jesus aan Sy dissipels: Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.
Klaagl 1 Vers 10: Ja, sy het gesien hoedat heidene in haar heiligdom kom, van wie U bevel gegee het dat hulle in U vergadering nie mag kom nie.
Han 17 Vers 26: Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het.
11 Kor 6 Vers 14: Moenie in dieselfde juk trek saam met die ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Psalm 11 Vers 5: Die Here toets die regverdige; maar Sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. (Nimrod, afstammeling van Gam was 'n geweldenaar.)
11 Kronieke 19 Vers 2: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die vir wie die Here haat? daarom kom daar nou ‘n toorn op u van die Here.
Levit 20 Vers 23: En julle mag nie wandel in die insettinge van die nasies wat Ek voor julle uit verdrywe nie.; want al hierdie dinge het hulle gedoen. Daarom het Ek ‘n afsku van hulle gekry. (Let op, God het ‘n afsku in hulle gekry, maar ons wil met hulle saamleef!)
Vers 24: Julle sal hulle land in besit neem, en Ek sal dit aan julle as besitting gee, ‘n land wat oorloop van melk en heuning. Ek is die Here julle God wat julle van die volke afgesonder het. (Apartheid)
1 Kor 16 Vers 22: As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom ‘n vervloeking wees! (Wat van al die kommuniste wat sê daar is geen God nie, wat nog van Jesus? en hulle is ons toekomstige leiers!)
1 Joh 4 Vers 3: En elke gees wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.
Vers 6: Ons is uit God; hy wat God ken, luister na ons; hy wat nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die Gees van die waarheid en die gees van dwaling.
11 Joh 1 Vers 7: Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: Die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die antichris.
Vers 10: As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie. (Hy is minister! )
Vers 11: Want die een wat hom groet, het gemeenskap aan sy bose werke. (Daar is mense in ons parlement wat Hom nie bely nie. Die Bybel sê ons mag hom nie eers groet nie!)
Matt 15 Vers 21: Daarop kom die Kananese vrou (swartvrou) en val voor Jesus neer en sê: Here, help my. My dogter is erg van die duiwel besete.
Vers 23: Maar Hy het haar nie ‘n woord geantwoord nie.
Vers 24: En Hy sê toe aan sy dissipels: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking