Saterdag 20 Maart 2010

Die leuen oor Jesus se dood



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Matt 28 Vers 11: Toe kom daar sommige van die wag in die stad en vertel die owerpriesters alles wat gebeur het. (Van Jesus se opstanding.)
Vers 12: En nadat hulle saam met die ouderlinge vergader en raad gehou het, het hulle die soldate baie geld gegee,
Vers 13: En gesê: Julle moet sê: Sy dissipels het in die nag gekom en Hom gesteel terwyl ons aan die slaap was.
Vers 14: En as dit by die goewerneur gehoor word, sal ons hom tevrede stel en maak dat julle sonder sorg is.
Vers 15: Hulle het toe die geld geneem en gedoen soos hulle geleer was. En hierdie verhaal is versprei onder die Jode, tot vandag toe. (Hoe verskriklik baie mense is al deur owerpriesters en ouderlinge verlei. Omtrent die hele Joodse volk glo deur hulle gekonkel dat Jesus nog nie gekom het nie.) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: