Saterdag 20 Maart 2010

Afkoms van Jerusalem



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Ma12 Vers 10: Het ons nie almal een Vader nie? het een God ons nie almal geskape nie?
Eseg 16 Vers 1: Verder het die woord van die Here tot my gekom:
Vers 2: Mensekind, maak aan Jerusalem sy gruwels bekend.
Vers 3: En sê: So spreek die Here Here tot Jerusalem: Jou afkoms en jou geboorte is uit die land van die Kanaaniete; (swartmense, afstammeling van Gam) jou vader was ‘n Amoriet (Blank) en jou moeder ‘n Hetitiese vrou. (Swart.)
Vers 4: En wat jou geboorte aangaan - die dag toe jy gebore is, is jou nawelstring nie afgesny nie; en jy is nie met water gewas om jou te reinig nie; ook is jy nie met sout ingevrywe of in doeke toegedraai nie.
Vers 5: Geen oog het medelyde met jou gehad om vir jou een van hierdie dinge te doen, om vir jou jammer te wees nie; maar jy is op die oop veld gegooi uit afsku vir jou lewe, die dag toe jy gebore is. ( ‘n Kleurling baba.)
Vers 6: En Ek het by jou verbygegaan en jou sien spartel in jou bloed; toe het Ek vir jou gesê in jou bloed: Leef! ja, Ek het vir jou gesê in jou bloed: Leef!
Vers 60: Ewenwel sal Ek dink aan My verbond met jou in die dae van jou jeug, en Ek sal met jou ‘n ewige verbond oprig. (Met die kleurlinge.)
Eseg 23 Vers 2: Mensekind, daar was twee vroue, dogters van een moeder.
Vers 3: En hulle het in Egipte gehoereer; in hul jeug het hulle gehoereer; daar is hul borste betas, en daar is hul maagdelike boesem gedruk.
Vers 4: En hulle name was: Ohola, die grootste, en Oholiba, haar suster; en hulle het myne geword (Bekeerd geraak) en seuns en dogters gebaar. En wat hulle name betref: Samaria is Ohola en Jerusalem is Oholiba.
Vers 5: En Ohola het gehoereer terwyl sy my vrou was, en het gesmag na haar minnaars, na die Assiriërs, krygshaftige mense.
Vers 7: En sy het haar hoererye aan hulle weggegee, hulle almal, die beste uit die kinders van Assur; en met almal na wie sy gesmag het - met al hulle drekgode het sy haar verontreinig.
Vers 8: So het sy dan haar hoererye, uit Egipte afkomstig, (Swart) nie laat staan nie; want hulle het in haar jeug met haar gemeenskap gehad en hulle het haar maagdelike boesem gedruk en hul hoerery oor haar uitgestort.
Vers 9: Daarom het ek haar oorgegee in die hand van haar minnaars na wie sy gesmag het. (Assirië)
Vers 10: Hulle het haar skaamte ontbloot en haar seuns en haar dogters weggeneem; maar haar het hulle met die swaard gedood, sodat sy ‘n waarskuwende voorbeeld onder die vroue geword het.
Vers 11: Alhoewel haar suster Oholiba (Jerusalem) dit gesien het, het sy dit tog met haar verliefdheid erger gemaak as sy, en met haar hoerery nog erger as haar suster.
Vers 12: Sy het gesmag na die seuns van Assur, goewerneurs en owerstes, pragtig aangetrek, ruiters te perd, almal begeerlike jongmanne.
Vers 14: Ja, sy het nog meer gehoereer; toe sy die manne sien wat op die muur affgeteken was, afbeeldinge van die Chaldeërs, geteken met rooiminie;
Vers 15: Omgord met ‘n gordel aan hulle heupe, met oorhangende tulbande op hul hoofde, in die gestalte van die seuns van Babel. (Swart.)
Vers 16: Net toe sy hulle sien, het sy na hulle gesmag en boodskappers na hulle gestuur, na Chaldea toe.
Vers 17: Daarop kom die kinders van Babel by haar, na die bed van liefde en verontreinig haar met hulle hoerery, en sy het onrein geword deur hulle; daarna het haar siel van hulle vervreemd geraak.
Vers 18: En toe sy haar hoerery geopenbaar en haar skaamte ontbloot het, het My siel van haar vervreemd geraak, (Die Heilige Gees teruggeneem) soos My siel van haar suster vervreemd geraak het.
Vers 19: Ja, sy het haar hoererye baie gemaak deur te dink aan die dae van haar jeug toe sy ‘n hoer was in Egipteland.
Vers 20: En sy het gesmag na hulle wellustelinge, wat sinlik soos esels en onstuimig van drif was soos perde.
Vers 21: En jy het na die skandelike daad van jou jeug verlang, toe die van Egipte jou boesem gedruk het om jou jeugdige borste ontwil.
Vers 22: Daarom, o Oholiba, so sê die Here Here: Kyk, Ek verwek jou minnaars, van wie jou siel vervreemd garaak het, teen jou, en Ek sal hulle van alle kante teen jou aanbring. (Babel, swartmense.)
Vers 26: Hulle sal jou ook jou klere uittrek en jou versiersels wegneem.
Vers 27: So sal Ek dan by jou ‘n einde maak aan jou skandelike dade.
Vers 29: En hulle sal jou as vyand behandel en al jou goed wegneem en jou naak en bloot laat staan, sodat jou ontugtige skaamte ontbloot kan word.
Vers 37: Want hulle het owerspel begaan, en daar is bloed aan hulle hande; met hulle drekgode het hulle owerspel begaan, en ook hul seuns wat hulle vir my gebaar het, as spys vir hulle deur die vuur laat deurgaan.
Vers 39: As hulle hul kinders vir hul drekgode slag, kom hulle op dieselfde dag na my heiligdom om dit te ontheilig;
Vers 40: Ja, hulle het selfs na manne gestuur wat van ver gekom het - aan wie ‘n boodskapper gestuur is, en kyk, hulle het gekom! - vir wie jy jou gewas, jou oë geverf en sierade aangesit het.
Vers 44: En hulle het by haar ingegaan soos ‘n mens ingaan by ‘n hoer; so het hulle ingegaan by Ohola en Oholiba, die ontugtige vroue.
Vers 46: So sê die Here: Laat hulle teen hulle ‘n vergadering oproep en hulle tot ‘n skrikbeeld maak en ‘n plundering.
Vers 47: En die vergadering moet hulle stenig en hulle met hul swaarde stukkend kap; hulle seuns en dogters moet hulle doodmaak en hulle huise met vuur verbrand.
Vers 48: So sal Ek dan die skandelike dade uit die land laat ophou, dat al die vroue hul kan laat waarsku om geen skandelikheid te begaan soos julle nie.
Amos 9 Vers 7: Is julle nie vir My soos die kinders van Kus nie, o kinders van Israel? spreek die Here. (Ongehoorsaam.) Het Ek Israel nie laat optrek uit Egipteland, en die Filistyne uit Kaftor, en die Arameërs uit Kir nie? (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: