Saterdag 20 Maart 2010

Voorspelling oor die tweede koms van Jesus



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Sag 1 Vers 17: En die Here sal Sion weer vertroos, en Hy sal Jerusalem weer verkies.
Sag 8 Vers 3: So sê die Here: Ek keer terug na Sion, en sal midde-in Jerusalem woon; en Jerusalem sal genoem word: Die stad van trou, en die berg van die Here: Die Heilige berg.
Psalm 2 Vers 6: En Hy het My as Koning gesalf oor Sion, My Heilige berg.
Vers 7: Ek wil vertel van die besluit: Die Here (God) het aan My gesê: U is My Seun, vandag het Ek self U gegenereer.
Psalm 2 Vers 8: Eis van My, en Ek wil nasies gee as U erfdeel en die eindes van die aarde as U besitting.
Vers 9: U sal hulle verpletter met ‘n ysterstaf, U sal hulle stukkend slaan soos ‘n erdepot.
Vers 10: Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!
Vers 11: Dien die Here met vrees, en juig met bewing.
Vers 12: Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan Sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil.
Amos 5 Vers 18: Wee die wat na die dag van die Here verlang! Wat sal tog die dag van die Here vir julle wees? dit sal duisternis wees en geen lig nie.
Vers 19: Soos wanneer iemand vlug vir ‘n leeu, maar ‘n beer loop hom raak, of hy kom in sy huis, en ‘n slang byt hom.
Vers 20: Is die dag van die Here nie duisternis en geen lig nie? ja, donkerheid sonder ‘n ligstraal?
Jer 23 Vers 7: Daarom kom daar dae dat hulle nie meer sal sê: So waar as die Here leef wat die kinders van Israel uit Egipteland laat optrek het nie,
Vers 8: Maar: So waar as die Here leef wat die geslag van die huis van Israel laat optrek en laat kom het uit die Noordland en uit al die lande waarheen Ek hulle verdryf het. En hulle sal woon in hulle land.
Jes 65 Vers 17: Want kyk, Ek skep nuwe hemele en ‘n nuwe aarde, (Waterfonteine in die woestyn, die boom van die lewe, die water van die lewe, ens.) en aan die vorige dinge sal nie gedink word en hulle sal in die hart nie opkom nie.
Vers 19: En Ek sal juig oor Jerusalem en bly wees oor My volk; en daarin sal nie meer gehoor word die stem van geween of die stem van geskreeu nie. (Wie is die luidrugtiges op straat?)
Jes 65 Vers 20: Daarvandaan sal nie meer kom ‘n suigeling van ‘n paar dae of ‘n grysaard wat sy dae nie vol uitlewe nie; want ‘n seun sal sterwe honderd jaar oud, en wie sondig, sal, honderd jaar oud, deur die vloek getref word.
Vers 22: Hulle sal nie bou dat ander dit bewoon nie; hulle sal nie plant dat ‘n ander dit eet nie; want die dae van My volk sal wees soos die dae van die bome (1000 jaar?) en My uitverkorenes sal die werk van hulle hande self geniet.
Vers 24: En voordat hulle roep, sal Ek antwoord; terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek.
Vers 25: Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos ‘n bees, en stof sal die voedsel van die slang wees; hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op My Heilige berg nie, sê die Here.
Jes 9 Vers 1: Die volk wat in duisternis wandel, het ‘n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ‘n lig geskyn.
Vers 2: U het die nasie vermenigvuldig, hulle vreugde groot gemaak; hulle is vrolik voor U Aangesig soos iemand wat vrolik is in die oestyd, soos iemand juig as die buit verdeel word.
Vers 3: Want die juk wat op hulle gedruk het, en die stok wat hulle rug getref het, die roede van hulle drywer, het U verbreek soos op die dag van Midian.
Vers 4: Want elke soldateskoen wat daar wegstap met gedreun, en die kleed wat in bloed gerol is, dien tot verbranding, ‘n prooi van die vuur.
Jes 9 Vers 5: Want ‘n kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors -
Vers 6: Tot vermeerdering van die heerskappy en tot vrede sonder einde, op die troon van Dawid en oor Sy koningkryk, om dit te bevestig en dit te versterk deur reg en deur geregtigheid, van nou af tot in ewigheid. Die ywer van die Here van die leërskare sal dit doen.
Jes 44 Vers 22: Ek delg jou oortredinge uit soos ‘n newel en jou sondes soos ‘n wolk; keer terug na My, want Ek het jou verlos.
Jes 45 Vers 3: En Ek sal jou die skatte gee wat in die donkerheid is en die verborge rykdomme, sodat jy kan weet dat Ek die Here is wat jou by jou naam roep, die God van Israel.
Jes 48 Vers 6: Jy het gehoor - aanskou dit alles! sal julle dit dan nie verkondig nie? van nou af laat Ek jou nuwe dinge hoor en geheime wat jy nie geweet het nie.
Vers 7: Nou is hulle geskape en nie tevore nie; en voor vandag het jy niks daarvan gehoor nie, dat jy nie sou sê: Ek het dit geweet nie!
Jes 49 Vers 10: Hulle sal geen honger en geen dors hê nie, en die woestyngloed en die son sal hulle nie steek nie; want hulle Ontfermer sal hulle lei en hulle saggies aanbring na die fonteine van water.
Vers 11: Ek sal al My berge tot ‘n weg maak, en My grootpaaie sal opgevul wees. (Om elke jaar op te trek na Jerusalem.)
Vers 12: Kyk, hulle hier kom van ver, en kyk, hulle daar kom van die noorde en van die weste, en hulle daar kom uit die land van die Siniete.
Jes 66 Vers 10: Wees bly saam met Jerusalem en juig oor haar, almal wat haar liefhêt! wees vrolik saam met haar, baie vrolik, almal wat oor haar treurig gewees het!
Vers 12: Want so sê die Here: Kyk; die vrede lei Ek na haar toe soos ‘n rivier en die rykdom van die nasies soos ‘n oorlopende stroom; en julle sal suig, julle sal op die heup gedra word en op die knieë getroetel word.
Vers 13: Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos; en julle sal in Jerusalem getroos word.
Vers 14: En julle sal dit sien, en julle hart sal vrolik wees, en julle gebeente sal groei soos die jong gras;
Jes 49 Vers 20: En die nasies sal al julle broers bring as offergawe aan die Here, op perde en op waens en in draagstoele en op muilesels en op kamele na My Heilige berg, na Jerusalem.
Vers 2 1: En ook sal Ek uit hulle priesters en leviete neem, spreek die Here.
Miga 5 Vers 3: En Hy sal optree en hulle laat wei in die sterkte van die Here, in die majesteit van die Naam van die Here sy God; en hulle sal rustig woon, want nou sal Hy groot wees tot aan die eindes van die aarde.
Vers 4: En Hy sal vrede wees. Wanneer Assur in ons land kom en hy ons paleise wil betree, sal ons teenoor hom sewe herders stel, ja, agt vorste uit die mense. (Dus agt volke.)
Vers 5: En hulle sal die land Assur met die swaard afwei en die land van Nimrod (swart volke) by sy ingange. So sal Hy ons dan van Assur bevry, wanneer hy in ons land kom, en ons grondgebied betree.
Vers 6: Dan sal die oorblyfsel van Jakob onder baie volke wees soos dou van die Here,
Vers 8: Jou hand sal bo jou teëstanders verhewe wees, en al jou vyande sal uitgeroei word.
Vers 9: En in die dag, spreek die Here, sal Ek jou strydwaens vernietig.
Vers 10: Ook sal Ek uitroei die stede van jou land en jou vestings afbreek.
Psalm 22 Vers 30: Al die grotes van die aarde sal eet en aanbid; almal wat in die stof neerdaal, sal voor Sy aangesig kniel, asook hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie.
Vers 31: ‘n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die Here aan die volgende geslag.
Vers 32: Hulle sal aankom en Sy geregtigheid verkondig aan die volk wat gebore word;
Sag 2 Vers 6: Vlug uit die noordland!
Vers 7: Op, o Sion, red jouself, jy wat woon by die dogter van Babel! (swart nasies.)
Vers 8: Want so sê die Here: (Jesus) Hy (God) het My gestuur agter die nasies aan wat julle uitgebuit het; want wie julle aanraak, raak Sy oogappel aan.
Vers 9: Ek sal My hand oor hulle swaai, sodat hulle ‘n buit word vir hulle knegte.
Sag 8 Vers 3: So sê die Here: Ek keer terug na Sion, en sal midde-in Jerusalem woon; en Jerusalem sal genoem word: Die stad van trou, en die berg van die Here: Die Heilige berg.
Psalm 2 Vers 6: En Hy (God) het My (Jesus) as Koning gesalf oor Sion, My Heilige berg.
Vers 7: Ek wil vertel van die besluit: Die Here (God) het aan My (Jesus) gesê: U is My Seun, vandag het Ek self U gegenereer.
Psalm 2 Vers 8: Eis van My, en Ek wil nasies gee as U erfdeel en die eindes van die aarde as U besitting. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: