Saterdag 20 Maart 2010

‘n Voorbeeld van hoe om aan tafel te bid



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Seën onse Vader, God van Abraham Isak en ISRAEL, die gebruik van hierdie gawe. Dankie vir die voorreg. Voed ook ons Siele met die ware brood van die lewe. Laat dit so wees Vader dat ons waardig geag mag word, om dit wat oor die Aarde kom, te ontvlug, en voor U Seun te mag staan. Vergeef ons ons sondes in die Naam van U Seun Jesus Christus. Laat U wil geskied. Amen. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: