Saterdag 20 Maart 2010

Betogers en oproermakers, stakers



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Han 17 vers 5: Maar die ongelowige Jode was afgunstig en het slegte manne van die leeglopers saamgeneem en die stad in opskudding gebring deur ‘n volksoploop te bewerk.
Han 19 vers 40: Want ons loop gevaar om oor die oproer van vandag aangeklaag te word, aangesien daar geen grond is waarop ons sal kan rekenskap gee van hierdie oploop nie. En met hierdie woorde het hy die vergadering ontbind.
11 Thess 3 vers 10: Want ook toe ons by julle was, het ons julle dit altyd beveel: As iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: