Vrydag 19 Maart 2010

Wat bedoel God met liefde

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Hos 6:4: Wat sal Ek met jou doen, o Efraim, wat sal Ek met jou doen, o Juda? Aangesien julle liefde is soos ‘n môrewolk en soos in dou wat vroeg weer verdwyn.
Vers 6: Want Ek het behae in liefde, en nie in offerhande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: