Sondag 21 Maart 2010

Owerspel en egbreuk



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Spr 30 Vers 20: So is die weg van ‘n vrou wat owerspel bedryf; sy eet en vee haar mond af en sê: Ek het geen sonde gedoen nie.
Spr 31 Vers 3: Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie.
Deut 22 Vers 22: As ‘n man betrap word terwyl hy met ‘n getroude vrou gemeenskap het, moet hulle altwee sterwe.
Matt 5 Vers 31: Daar is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet haar ‘n skeibrief gee.
Vers 32: Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe omrede van hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg. (Haar sonde word dus vir jou opgeskryf.) En elkeen wat die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk. (Jy mag dus nie met ‘n geskeide vrou trou nie.)
Matt 19 Vers 9: Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor hoerery, en ‘n ander een trou, pleeg egbreuk; en die wat die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: