Saterdag 20 Maart 2010

Die sondes van jou jeug



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jes 1 Vers 18: Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die Here: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.
Psalm 25 Vers 7: Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie; dink aan my na U goedertierenheid, om U goedheid ontwil, o Here! (Dawid het ook oortredinge in sy jeug begaan, en daarna het God hom verkies vir die koningskap oor Sy uitverkore volk.)
Vers 8: Die Here is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: