Vrydag 19 Maart 2010

Hoe lyk Jesus?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Kol 1 Vers 15: Hy is die beeld van die onsienlike God, die eersgeborene van die hele skepping;
Jes 6 Vers 1; Ek het die Here sien sit op ‘n hoë en verhewe troon, terwyl Sy some die tempel gevul het.
Matt 17 Vers 2: En Hy het voor hulle van gedaante verander, en Sy aangesig het geblink soos die son, en Sy klere het wit geword soos die lig.
1 Joh 3 Vers 2: Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie, maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. (Verheerlikte liggaam.)
Openb 1 Vers 13: En tussen die sewe kandelaars een soos die Seun van die mens met ‘n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met ‘n goue gordel.
Vers 14: Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en Sy oë soos ‘n vuurvlam,
Vers 15: En Sy voete soos blink koper wat gloei soos in ‘n oond, en Sy stem soos die stem van baie waters.
Vers 16: En in Sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit Sy mond uitgegaan, en Sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag.
Vers 17: Toe val ek soos ‘n dooie aan Sy voete, en Jesus sê: Moenie vrees nie. Ek is die eerste en die laaste.
Vers 18: En Ek was dood, en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Dan 10:6 6 His body was like topaz, his face like lightning, his eyes like flaming torches, his arms and legs like the gleam of burnished bronze, and his voice like the sound of a multitude. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: