Saterdag 20 Maart 2010

Mag ons dooies of geeste oproep?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Lev 19 Vers 31: Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie.
Lev 20 Vers 6: As ‘n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, om agter hulle aan te hoereer, sal ek My Aangesig teen die persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit.
Lev 20 Vers 27: En as daar in ‘n man of ‘n vrou ‘n gees van ‘n afgestorwene is of ‘n gees wat waarsê, moet hulle sekerlik gedood word. Hulle moet gestenig word.
Jes 8 Vers 19: En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel - moet ‘n volk nie sy God raadpleeg nie? moet vir die lewendes die dooies gevra word? (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: