Saterdag 20 Maart 2010

Wat is die plig van ‘n Christen? wie kan gered word?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 28 Vers 3: En mag God, die Almagtige, jou seën en jou vrugbaar maak en jou vermeerder, sodat jy ‘n menigte van volke kan word. (Die meeste blanke Christen nasies is afstammelinge van Israel, voorheen genoem Jakob.)
Jer 32 Vers 27: Kyk, Ek is die Here, die God van alle vlees.
Eseg 34 Vers 6: My skape (Israel) dwaal rond op al die berge (koninkryke) en op al die hoë heuwels (kleiner nasies); ja, oor die hele oppervlakte van die aarde is My skape verstrooi, sonder dat iemand na hulle vra of hulle soek.
Matt 10 Vers 5: Moenie gaan op pad na die heidene nie, maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel.
Matt 28 Vers 19: Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, (Nie die heidene nie) en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om te onderhou alles wat Ek julle beveel het.
Kol 1 Vers 6 en 23: Paulus sê die woord van die waarheid van die evangelie, wat julle sowel as die hele wêreld bereik het, en dit dra vrug. Die evangelie wat julle gehoor het en wat verkondig is in die ganse mensdom onder die hemel.
Lukas 2 Vers 1: En in daardie dae het daar ‘n bevêl uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word.
Joh 20 Vers 21: Sê Jesus aan sy dissipels: Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. (Nie na die heidene nie)
Matt 15 Vers 21: Daarop kom die Kananese vrou (swartvrou) en val voor Jesus neer en sê: Here, help my. My dogter is erg van die duiwel besete.
Vers 23: Maar Hy het haar nie ‘n woord geantwoord nie.
Vers 24: En Hy sê toe aan Sy dissipels: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
Vers 25: Maar Jesus antwoord en sê: Dit is nie mooi om die brood van die kinders (van Israel) te neem en dit vir die hondjies (nie gelowiges) te gooi nie. (Maw Ek gaan jou nie help nie.)
Vers 27: En sy sê ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hul base afval.
Vers 28: En Jesus sê: Vrou, groot is jou geloof. Laat dit vir jou wees soos jy wil hê. En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.
Jes 56 Vers 3: En laat die uitlander wat hom by die Here aangesluit het, nie spreek en sê: Die Here sal my gewis afskei van sy volk nie.
Vers 6: En die uitlanders wat hulle by die Here aangesluit het, om Hom te dien en die Naam van die Here lief te hê deur Sy knegte te wees elkeen wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en hulle wat vashou aan My verbond, hulle sal Ek bring na My Heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in My huis van gebed; hulle brandoffers en slagoffers sal welgevallig wees op My altaar; want My huis sal ‘n huis van gebed genoem word vir al die volke.
Jes 56 Vers 8: Die Here Here wat versamel diegene wat van Israel verdryf is, spreek: Ek sal by hom nog meer versamel, by sy versameldes.
Rom 3 Vers 22: Die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal, en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie.
Rom 3 Vers 29: Of behoort God net aan die Jode, en nie ook aan die heidene nie? ja, ook aan die heidene (Enige volk wat Hom aanneem.)
Amos 3 Vers 1-2: Hoor hierdie woord wat die Here oor julle gespreek het, o kinders van Israel. Julle alleen het Ek geken uit al die geslagte van die aarde; daarom sal Ek by julle besoeking doen oor al julle ongeregtighede.
Jer 30 Vers 11: Want Ek is met jou, spreek die Here, om jou te verlos. Want Ek sal ‘n einde maak aan al die nasies waarheen Ek jou verstrooi het; maar aan jou sal Ek geen einde maak nie, maar Ek sal jou tugtig met mate, al sal Ek jou sekerlik nie ongestraf laat bly nie.
Matt 8 Vers 10: Toe Jesus dit hoor, het Hy Hom verwonder en aan sy volgelinge gesê: Voorwaar, Ek sê vir julle, selfs in Israel het Ek so ‘n groot geloof nie gevind nie.
Vers 11: Maar Ek sê vir julle dat baie sal kom van ooste en van weste en saam met Abraham en Isak en Jakob sal aansit in die Koninkryk van die hemele. (Met die wegraping)
Matt 9 Vers 37: En Jesus sê vir Sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.
Vers 38: Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in Sy oes mag uitstuur.
Matt 18 Vers 3: En Jesus sê: Voorwaar Ek sê vir julle: As julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie.
Luk 13 Vers 6: En Jesus sê: ‘n Man het ‘n vyeboom (Profete) gehad wat in sy wingerd (Israeliete) geplant was, en Hy het gekom en vrugte daaraan gesoek, maar niks gekry nie.
Vers 7: Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar al kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie. Kap hom uit. Waarom maak hy nog die grond onvrugbaar?
Vers 8: Maar die tuinier sê vir hom: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan totdat ek om hom gespit en mis gegooi het.
Vers 9: As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, kan U hom volgende jaar uitkap.
Hand 10 Vers 28: En Petrus sê: God het my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie.
Vers 34: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie. (Van elke volk, taal en nasie, ja, selfs swartes, Chinese en Jappanese.)
Vers 35: Maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees, en geregtigheid doen, Hom welgevallig is.
Vers 36: Jesus Christus is die Here van almal. (Wat Hom aanneem, en die gebooie onderhou.)
Vers 43: Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.
Vers 44: En die Gees het op almal geval wat die woord gehoor het.
Vers 45: En die gelowiges uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is.
Vers 48: En hulle is gedoop in die Naam van die Here.
Hand 11 Vers 17: As God dan aan hulle dieselfde gawe gegee het soos aan ons wat in die Here Jesus Christus geglo het, wie is ek dan, dat ek God kan verhinder?
Vers 18: So het God dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: