Saterdag 20 Maart 2010

Wederstrewige kinders



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 21 Vers 18: As iemand ‘n wederstrewige en koppige seun het, wat nie luister na die stem van sy vader en moeder nie, en hulle hom tugtig, maar hy na hulle nie luister nie,
Vers 19: Dan moet sy vader en sy moeder hom neem en hom uitbring na die oudstes van sy stad en na die poort van sy woonplek,
Vers 20: En hulle moet aan die oudstes van die stad sê: Hierdie seun van ons is koppig en wederstrewig, hy luister nie na ons stem nie, hy is ‘n deurbringer en dronkaard.
Vers 21: Dan moet al die manne van sy stad hom stenig, dat hy sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei, en die hele Israel sal dit hoor en vrees.
Heb 13 Vers 17: Wees gehoorsaam aan julle voorgangers en onderdanig, want hulle waak vir julle siele as diegene wat rekenskap moet gee, sodat hulle dit met blydskap kan doen en nie al sugtende nie; (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: