Vrydag 19 Maart 2010

Mag ‘n man en vrou seks hê?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
1 Kor 7 Vers 4 tot 5: Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man. En net so het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou. Onttrek julle nie aan mekaar nie, behalwe met wedersydse ooreenstemming vir ‘n tyd lank om julle aan vas en gebed te kan wy, en kom weer bymekaar, sodat die satan julle nie in versoeking bring deur julle gebrek aan selfbeheersing nie.
Deut 20 Vers 7: En wie is die man wat hom met ‘n vrou verloof en haar nie geneem het nie? hy kan teruggaan huis toe, dat hy nie in die oorlog sterwe en iemand anders haar neem nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: