Saterdag 20 Maart 2010

Moord



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Num 35 Vers 33: En julle mag die land nie ontheilig waar julle in is nie, want die bloed ontheilig die land, en vir die land word geen versoening gedoen vir die bloed wat daarin vergiet is nie, as net deur die bloed van hom wat dit vergiet het. (Indien jy dus nie ‘n moordenaar straf met die straf volgens die Bybel nie, dood vir dood, ontheilig jy die land waar jy in woon. Hoeveel duisende moordenaars loop vandag tussen ons rond? Ons regstelsel is iets om oor te lag.)
Deut 20 Vers 16: Maar van die stede van hierdie volke wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, moet jy niks wat asem haal, laat lewe nie.
Vers 17: Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: Die Hetiete en Amoriete, die Kanaaniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die Here jou God jou beveel het. (Meeste swart volke.) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: