Saterdag 20 Maart 2010

Huursoldate



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
11 Sam 10 Vers 6: En toe die kinders van Ammon sien dat hulle hul gehaat gemaak het by Dawid, het hulle gestuur en die Arameërs gehuur.
11 Kon 15 Vers 19: Pul, die koning van Assirië het die land oorval, en Menahem het aan Pul duisend talente silwer gegee, dat sy hande met hom sou wees om die koningskap in sy hand te versterk.
11 Kron 25 Vers 6: Ook het hy uit Israel honderdduisend dapper helde vir honderd talente silwer gehuur.
Vers 7: Toe kom daar ‘n man van God na hom en sê: O koning, laat die kommando van Israel nie saam met u gaan nie, want die Here is nie met Israel, met al die kinders van Efraim nie.
Vers 8: Maar gaan u alleen, tree moedig op in die geveg, God sal u vyand laat val voor u; want by God is krag om te help of te laat val.
Vers 9: En koning Amasia sê aan die man van God: En wat moet met die honderd talente gemaak word wat ek aan die troepe van Israel gegee het? en hy antwoord: God kan u baie meer gee as dit. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: