Saterdag 20 Maart 2010

Wie gaan heers as vors in Jerusalem?



Wie gaan heers as vors in Jerusalem nadat Jesus gekom het?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Eseg 34 Vers 23: En ek sal een enkele herder oor hulle verwek (laat opstaan uit die dood) en hy sal hulle laat wei, naamlik My kneg Dawid; hy sal hulle laat wei, en hy sal vir hulle ‘n herder wees.
Vers 24: En Ek, die Here, Ek sal vir hulle ‘n God wees, (Jesus) en My kneg Dawid ‘n vors in hulle midde. Ek, die Here, het dit gespreek.
Eseg 37 Vers 24: En My kneg Dawid sal koning oor hulle wees, en hulle sal almal een herder hê;
Vers 25: En hulle sal daar woon, hulle kinders en hul kindskinders tot in ewigheid; en My kneg Dawid sal hulle vors wees vir ewig. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: