Saterdag 20 Maart 2010

Hoe lyk ons na ons dood?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
1 Sam 28 Vers 13: En die koning antwoord haar: Wat sien jy? en die vrou antwoord: Ek sien ‘n bonatuurlike wese uit die aarde opkom. Hy vra haar toe: Hoe is sy voorkoms? en sy antwoord: ‘n Ou man kom op met ‘n mantel om. Toe Saul besef dat dit Samuel is, buig hy met sy aangesig na die aarde en val neer. En Samuel vra vir Saul: Waarom verontrus jy my deur my te laat opkom?
11 Sam 14 Vers 14: Want ons moet eenmaal sterwe en soos water wees wat uitgegooi word op die grond.
11 Kon 22 Vers 20: Ek sal jou by jou vaders versamel, en jy sal met vrede in jou graf versamel word, en jou oë sal al die onheil nie aansien wat ek oor hierdie plek bring nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: