Saterdag 20 Maart 2010

Tot wie moet ons bid? Jesus of God?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
(Die susterskerke beweer dat die Vader, Seun en Heilige Gees die drie enige God is, maar dit staan nêrens so in die Bybel nie. Mag ons dan ook die Heilige Gees en Jesus aanbid? Waar stop ons dan, by moeder Maria of Josef? Indien ons Jesus mag aanbid, wat van al die ander seuns van God?)
Efe 1 Vers 3: Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus,
Vers 17: Dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan hulle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee.
Efe 2 Vers 18: Want deur Hom (Jesus) het ons albei die toegang deur een Gees tot die Vader.
Job 1 Vers 6: En op ‘n dag toe die Seuns van God kom om hulle voor die Here te stel.........
Jes 43 Vers 10: Voor My is geen God geformeer nie, en na My sal daar geeneen wees nie.
Alles wat julle die Vader in My Naam vra sal julle kry.
Matt 6 Vers 8: Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.
Vers 9: En Jesus sê: En so moet julle bid: Onse Vader wat in die hemel is ...
Rom 1 Vers 25: Hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.
Openb 22 Vers 8: En ek, Johannes het neergeval om te aanbid voor die voete van die engel. Toe sê hy vir my: Moenie! want ek is ‘n mededienskneg van jou en van jou broeders, die profete, en van hulle wat die woorde van hierdie boek bewaar. Aanbid God.
Openb 19 Vers 10: En ek het voor sy voete neergeval om hom te aanbid; maar hy het vir my gesê: Moenie! ek is ‘n mededienskneg van jou en van jou broeders, wat die getuienis van Jesus het. Aanbid God. Want die getuienis van Jesus is die Gees van die profesie.
Openb 15 Vers 4: Wie sal U nie vrees nie, Here, en U Naam nie verheerlik nie? want U alleen is heilig; want al die nasies sal kom en voor (Nie U aanbid nie, voor U God aanbid) U aanbid, omdat U regverdige dade openbaar geword het.
Hos 13 Vers 4: Tog was ek, die Here, jou God van Egipteland af, en buiten My het jy geen God geken nie, ja, behalwe My is daar geen heiland nie.
Matt 4 Vers 10: Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Matt 11 Vers 25: En Jesus het gespreek en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde. (Jesus Self aanbid ook slegs Een God.)
Matt 14 Vers 19: Toe gee Hy (Jesus) die skare bevel om op die grond te gaan sit. Hy neem toe die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank. (Moet ons nie in alles Jesus se voorbeeld volg nie?)
Matt 26 Vers 39: En Hy het ‘n bietjie verder gegaan en op Sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
Matt 28 Vers 9: Toe kom Sy dissipels nader en gryp Sy voete en aanbid Hom.
Vers 16: En die elf dissipels het na Galilea gegaan.
Vers 17: En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid; maar sommige het getwyfel.
Vers 18: En Jesus het nader gekom en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
Luk 4 Vers 8: Daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Joh 16 Vers 26: In daardie dag sal julle in My Naam bid;
Joh 17 Vers 3: En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.
Rom 6 Vers 10: Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God.
1 Kor 11 Vers 3; Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus. (Aanbid dus slegs Die Hoof, en nie soos die Rooms Katolieke vir moeder Maria nie. Daar is net Een God! Anders moet u maar ook vir Josef aanbid, of Jesus se ma, of die Heilige Gees, uit wie Jesus voortgekom het, en wat dan van Jesus se broers? Kry rigting!)
Efe 5 Vers 20: Terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus.
Heb 9 Vers 14; Hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die Ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.
Vers 15: En daarom is Hy (Jesus) middelaar van ‘n nuwe testament.
Matt 19 Vers 16: En daar kom een na Jesus en sê vir hom: Goeie meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan hê?
Vers 17: En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.
Fi12 Vers 10: Sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is.
Vers 11: En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.
Jak 1 Vers 5: En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.
Openb 14 Vers 7: En hy het met ‘n groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.
1 Kor 8 Vers 6: Tog is daar vir ons maar Een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Jesus Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.
Kol 3 Vers 17: En wat julle ookal doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
Joh 14:28 Julle het gehoor dat ek aan julle gesê het: Ek gaan weg en Ek kom weer na julle toe. As julle My liefgehad het, sou julle bly gewees het dat Ek gesê het; Ek gaan na My Vader, omdat My Vader groter is as Ek.
Isa 11:1 And there shall come forth a rod out of the stem of Jesse, and a Branch shall grow out of his roots:
Isa 11:2 And the spirit of the LORD shall rest upon him, the spirit of wisdom and understanding, the spirit of counsel and might, the spirit of knowledge and of the fear of the LORD;
Isa 11:3 And shall make him of quick understanding in the fear of the LORD: and he shall not judge after the sight of his eyes, neither reprove after the hearing of his ears:
Isa 11:4 But with righteousness shall he judge the poor, and reprove with equity for the meek of the earth: and he shall smite the earth with the rod of his mouth, and with the breath of his lips shall he slay the wicked.
Joh 14 Vers 31: Maar dat die wêreld kan weet dat Ek die Vader liefhet en doen net soos die Vader My beveel het. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: