Saterdag 20 Maart 2010

Waar is die siel geleë?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 9 Vers 4: Net die vleis met sy siel, met sy bloed, mag julle nie eet nie.
Vers 5: Maar wat julle eie bloed betref, dit sal Ek eis: Van al die diere sal Ek dit eis. Ook van die mens, van die een teenoor die ander, sal Ek die siel van die mens eis.
Levit 17 Vers 11: Want die siel van die vlees is in die bloed.
Vers 14: Want wat die siel van alle vlees aangaan - sy bloed is met sy siel verbind. Julle mag die bloed van enige vlees nie eet nie, want die siel van alle vlees is sy bloed.
Deut 12 Vers 23: Bly daar net vas by dat jy die bloed nie eet nie, want die bloed is die siel, en jy mag die siel nie saam met die vleis eet nie. Vers 16: Net die bloed mag jy nie eet nie; jy moet dit soos water op die grond uitgooi. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: