Saterdag 20 Maart 2010

Wie is die Here se leërskare?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Exo 7 Vers 4: Maar Farao sal na julle nie luister nie; en Ek sal my hand op Egipte lê en My leërskare, My volk, die kinders van Israel, deur groot strafgerigte uit Egipteland uitlei.
Exo 12 Vers 41: En na verloop van vierhonderd en dertig jaar, op daardie selfde dag, het al die leërskare van die Here uit Egipteland uitgetrek.
Psalm 103 Vers 21: Loof die Here, al Sy leërskare, Sy dienaars wat Sy welbehae doen! (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: