Sondag 21 Maart 2010

Vigs



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Openb 2 Vers 21: En Ek het haar tyd gegee om haar van haar hoerery te bekeer, en sy het haar nie bekeer nie.
Vers 22: Kyk, Ek werp haar neer op ‘n siekbed,
en die wat met haar owerspel bedryf, in ‘n groot verdrukking, as hulle hul nie van hul werke bekeer nie.
Vers 23: En haar kinders sal Ek sekerlik doodmaak. Ek sal aan elkeen van julle gee volgens sy werke.
Deut 28 Vers 27: Die Here sal jou swaar tref met swere van Egipte en met geswelle en skurfte en uitslag waarvan jy nie kan gesond word nie.
Vers 28: Die Here sal jou slaan met kranksinnigheid en blindheid en sinsverwarring.
Vers 35: Die Here sal jou tref met bose swere aan die knië en aan die bene - waarvan jy nie gesond word nie - van jou voetsool tot jou skedel.
Vers 45: En al hierdie vloeke sal oor jou kom en jou agtervolg en jou inhaal totdat jy verdelg is, omdat jy nie geluister het na die stem van die Here jou God om Sy gebooie en Sy insettinge wat Hy jou beveel het, te hou nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: