Saterdag 20 Maart 2010

Waar is die paradys?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Toe sê Jesus aan die gekruisigde langs Hom: Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees.
(Jesus het nie daardie dag opgevaar Hemel toe nie, maar: "Hy wat neergedaal het na die Hel, en op die derde dag weer opgestaan het..." So Jesus het neergedaal ook na die Paradys, wat langs die doderyk is, wat met 'n diep kloof geskei word en niemand kan oorgaan na die anderkant nie. Die Hel, poel van vuur, maw lawa, is ook onder die Aarde.)
Lukas 16 Vers 26: En by dit alles is daar tussen ons en julle (tussen die doderyk en die paradys) ‘n groot kloof gevestig, sodat die wat hiervandaan wil oorgaan na julle, nie kan nie, en die wat daar is, nie na ons kan oorkom nie. (Dit is bekend dat die doderyk onder die aarde is.)
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: