Vrydag 19 Maart 2010

Homoseksueel

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Levit 18 Vers 22: Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel.
Vers 23: En jy mag met geen dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur te verontreinig nie. ‘n Vrou mag ook nie voor ‘n dier gaan staan om daarmee te doen te hê nie. Dit is ‘n gruwelike vermenging.
Vers 24: Verontreinig julle nie deur al hierdie dinge nie, want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf. (Homoseksueel)
Vers 25: So het die land dan onrein geword; en ek besoek sy ongeregtigheid daaraan, sodat die land sy inwoners uitspuug.
Vers 27: Want die mense van die land, wat voor julle gewees het, het al hierdie gruwels gedoen, en die land het onrein geword.
Vers 29: Want almal wat enigeen van hierdie gruwels doen, die siele wat dit doen, moet uitgeroei word onder hulle volk uit.
Lev 20 vers 13: En as ‘n man met ‘n manspersoon gemeenskap het soos ‘n mens met ‘n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.
Deut 22 Vers 5: ‘n Vrou mag geen mansklere dra nie, en ‘n man mag geen vroueklere aantrek nie, want almal wat dit doen, is vir die Here jou God ‘n gruwel.
Deut 23 Vers 17: Daar mag geen hoer uit die dogters van Israel wees nie, en daar mag geen skandseun (Homoseksueel) uit die seuns van Israel wees nie.
Rigt 19 Vers 22: Terwyl hulle hul hart vrolik maak, omsingel die manne van die stad, slegte manne, die huis en sê vir die ou man: Bring die man uit wat in jou huis ingekom het, dat ons hom kan beken.
Rigt 2 Vers 23: Toe sê die Here: Trek teen hom op!
Vers 35: Toe het die Here Benjamin voor Israel verslaan, en vyf-en-twintigduisend-eenhonderd man doodgemaak.
Vers 48: Toe gaan die manne van Israel terug na die kinders van Benjamin en verslaan hulle met die skerpte van die swaard, sowel mense en diere en alles wat voorgekom het. Ook al die stede wat hulle aangetref het, het hulle aan die brand gesteek.
Gen 19 Vers 5: Bring die manne (engele) na ons uit, ons wil hulle beken.
Vers 11: Toe slaan die engele almal by die ingang met blindheid. (En Sodom en Gomorra is daarna heeltemal verwoes deur God.)
Rom 1 Vers 21: Omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hulle oorlegginge, en hul verstandige hart is verduister.
Vers 24: Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer.
Vers 26: Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in die wat teen die natuur is. (Agter in.)
Vers 27: En net so ook het die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang.
Vers 28: En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie, het God hulle oorgegee aan ‘n slegte gesindheid, om te doen wat nie betaam nie:
Vers 29: Hulle is vervul met allerhande ongeregtigheid, hoerery, boosheid, hebsug, ondeug, vol nydigheid, moord, twis, bedrog, kwaadaardigheid;
Vers 30: Nuusdraers, kwaadsprekers, haters van God, geweldenaars, trotsaards, grootpraters, uitvinders van slegte dinge, ongehoorsaam aan die ouers;
Vers 31: Onverstandig, ontrou, sonder natuurlike liefde, onversoenlik, onbarmhartig,
Vers 32: Mense wat, al ken hulle die verordeninge van God goed, dat die wat sulke dinge doen, die dood verdien, die dinge nie alleen self doen nie, maar ook hul goedkeuring skenk aan die wat dit doen.
Rom 9 Vers 20: Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? die maaksel kan tog nie vir die Maker sê: waarom het U my so gemaak nie?
Vers 2 1: Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie?
1 Kor 6 Vers 10: Geen sodomiete (Homoseksueel) sal die koninkryk van God beërwe nie.
Judas 1 Vers 7: Soos Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle, wat op dieselfde manier as hierdie mense gehoereer en agter vreemde vlees aan geloop het, as ‘n voorbeeld gestel is, terwyl hulle die straf van die ewige vuur ondergaan.
Vers 11: Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel, en om loon hulleself in die verleiding van Bileam gestort.
Vers 12: Hulle is skandvlekke in julle liefdemaaltye.
Vers 13: Woeste golwe van die see wat hulle eie skandes laat opskuim, dwaalsterre vir wie die donkerheid van die duisternis vir ewig bewaar word.
Vers 16: Hulle is murmureerders wat oor hul lot klae, en volgens hulle begeerlikhede wandel; en hulle mond spreek trotse woorde, terwyl hulle mense vlei ter wille van voordeel.
Vers 17: Maar julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus,
Vers 18: Dat hulle vir julle gesê het: In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie goddelose begeerlikhede wandel.
Vers 19: Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie.
Eseg 16 Vers 41: Hulle sal ook jou huise met vuur verbrand en strafgerigte teen jou oefen voor die oë van baie vroue; en Ek sal ‘n einde aan jou hoerery maak, en jy sal ook nie meer hoereloon gee nie.
Vers 48: So waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, jou suster Sodom, sy met haar dogters, het nie gehandel soos jy gehandel het, jy met jou dogters nie.
11 Kon 17 Vers 17: En hul seuns en dogters deur die vuur laat deurgaan en met waarsêery omgegaan en voortekens verklaar en hulleself verkoop om te doen wat verkeerd was in die oë van die Here, om Hom te terg.
Vers 18: So het die Here dan baie toornig op Israel geword, sodat hy hulle van sy aangesig verwyder het; niks het oorgebly nie as net die stam van Juda alleen.
Matt 19 Vers 12: Want daar is persone wat onbekwaam is om te trou, wat van die moederskoot af so gebore is, en daar is persone wat deur die mense onbekwaam gemaak is, en daar is persone wat hulleself onbekwaam gemaak het ter wille van die koninkryk van die hemele. Wie dit kan vat, laat hom dit vat.
1 Kon 14 Vers 24: En daar was ook skandseuns in die land; hulle het gehandel volgens al die gruwels van die nasies wat die Here voor hulle uitgedryf het.
1 Kon 15 Vers 11: En koning Asa het gedoen wat goed is in die oë van die Here, net soos sy vader Dawid.
Vers 12: Hy het die skandseuns uit die land laat wegtrek.
1 Kon 22 Vers 47: En koning Josafat het die skandseuns wat uit die dae van sy vader Asa nog oor was, uit die land uitgeroei. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: