Vrydag 19 Maart 2010

Hoerery, egbreuk, moord en verkragting

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 4 vers 8: En Kain het met sy broer Abel gepraat, en toe hulle in die veld was, het Kain teen sy broer Abel opgestaan en hom doodgeslaan.
Gen 34 vers 2: Toe Sigem (swartman) vir Dina, die dogter van Jakob (Israel) sien, het hy haar gegryp en met haar gemeenskap gehad en haar onteer.
Gen 35 vers 22: En Ruben, Israel se seun, het met Bilha, Israel se byvrou, gemeenskap gehad.
Gen 38 vers 14: Tamar trek mooi klere aan en maak haar gesig toe.
Vers 15: Juda, haar skoonvader dink toe sy is ‘n hoer en vra haar toe om gemeenskap met hom te hê, en sy het ‘n tweeling gebaar.
Gen 39 vers 7: Potifar se vrou vra toe vir Josef om met haar gemeenskap te hou, maar Josef wou nie. Toe hulle eendag alleen is, gryp sy hom, en vra weer gemeenskap, maar Josef het gevlug.
Exo 2 vers 11: Moses sien toe hoe ‘n Egiptenaar (Afstammeling van Gam, ‘n swartman) een van sy mense slaan, en Moses maak hom toe dood en begrawe hom in die sand.
Rigt 16 vers 1: En Simson het na Gasa gegaan en daar ‘n hoer gesien en by haar ingegaan.
1 Sam 2 vers 22: Maar Eli was baie oud, en as hy hoor alles wat sy seuns aan die hele Israel doen, en dat hulle gemeenskap hou met die vroue wat dien by die ingang van die tent van samekoms,
1 Sam 8 vers 1: En toe Samuel baie oud was, het hy sy seuns as rigters oor Israel aangestel.
Vers 3: Maar sy seuns het nie in sy weë gewandel nie. Hulle het onregverdige wins nageloop en omkoopgeskenke aangeneem, en die reg verdraai.
11 Sam 11 vers 2: En teen die aand, toe Dawid van sy bed opgestaan het en op die dak van die paleis wandel, sien hy van die dak af ‘n vrou wat besig was om ‘n bad te neem; En die vrou was baie mooi van aansien.
Vers 3: En Dawid het ondersoek laat doen na die vrou, en hulle het gesê: Dit is Batseba, die vrou van Uria, die Hetiet.
11 Sam 11 vers 4: Daarop stuur Dawid boodskappers om haar te laat haal. En toe sy by hom inkom, het hy met haar gemeenskap gehad, terwyl sy haar juis van haar onreinheid gereinig her. Daarna het sy na haar huis teruggegaan.
Vers 5: En die vrou her swanger geword, en Dawid laat weet.
Vers 6: En Dawid het Joab, die leërowerste laat weet: Stuur Uria na my.
Vers 8: En Dawid sê vir Uria: Gaan af na jou huis en was jou voete. (Want Dawid wou hê Uria moet by sy vrou ingaan, sodat hy kon dink dit is sy kind.)
Vers 9: Maar Uria het gaan slaap by die ingang van die paleis.
Vers 10: Toe vra Dawid vir Uria: Waarom gaan jy nie af na jou huis nie?
Vers 11: Uria sê toe: Die Ark en Israel en Juda bly in hutte, en die leër is in die oop veld. Sou ek dan in my huis ingaan om te eet en te drink en by my vrou te slaap? Ek sal dit nie doen nie.
Vers 13: En Dawid het hom dronk gemaak, maar na sy huis wou hy nie gaan nie.
Vers 14: En in die môre skryf Dawid ‘n brief aan Joab, en stuur dit saam met Uria: Sit Uria op die voorpunt van die hewigste geveg; Trek julle dan agter hom terug, dat hy in die geveg kan sneuwel.
Vers 17: En Uria het gesneuwel.
Vers 25: En Dawid sê: So moet jy aan Joab sê: Die swaard verteer die een sowel as die ander.
Vers 27: Nadat die routyd verby was, het Dawid gestuur, en haar in sy huis opgeneem; En sy het sy vrou geword en vir hom ‘n seun gebaar; Maar wat hy gedoen het was verkeerd in die oë van die Here.
1 Kon 3 vers 16: En in die tyd kom daar twee hoere na Salomo.
1 Kon 14 vers 24: En daar was ook skandseuns in die land; Hulle het gehandel volgens al die gruwels van die nasies wat die Here voor hulle uitgedryf het.
1 Kon 15 vers 11: En koning Asa het gedoen wat goed is in die oë van die Here, net soos sy vader Dawid.
Vers 12: Hy het die skandseuns uit die land laat wegtrek.
1 Kon 22 vers 47: En koning Josafat het die skandseuns wat uit die dae van sy vader Asa nog oor was, uit die land uitgeroei.
11 Kron 24 vers 7: Want die goddelose Atalia - haar seuns het in die huis van God ingebreek en selfs al die heilige gawes van die huis van die Here vir die Baals gebruik.
Jer 2 vers 20: Want van ouds af het jy jou juk verbreek, jou stroppe stukkend geruk. En jy het gesê: Ek sal nie dien nie; Want op elke hoë heuwel en onder elke groen boom gaan jy lê om te hoereer.
Vers 24: ‘n Wilde-eselin, gewend aan die woestyn, wat in haar heftige begeerte die wind opsnuiwe in haar hittigheid, wie sal dit keer? Almal wat haar soek, hoef hulle nie te vermoei nie; In haar maand sal hulle haar kry.
Jer 3 vers 2: Slaan jou oë op na die kaal heuwels en kyk! Waar is jy nie onteer nie? Aan die paaie het jy vir hulle klaar gesit soos ‘n Arabier in die woestyn, en jy het die land ontheilig deur jou hoererye en deur jou boosheid.
Vers 3: En die reënbuie is ingehou, en daar was geen laat reëns nie, maar jy het ‘n hoerevoorhoof gehad, jy het geweier om jou te skaam.
Jer 5 vers 7: Waarom sou Ek jou vergewe? Jou kinders het My verlaat en gesweer by wat geen God is nie. (Ons kinders sê ook: Sowaar as padda manel dra, en: Sowaar as vet.) En toe ek hulle versadig het, het hulle owerspel bedrywe en by hope versamel by die hoerhuis.
Vers 8: Soos vetgevoerde hingste swerf hulle rond; Hulle runnik elkeen na die vrou van sy naaste.
Vers 9: Sou ek hieroor geen besoeking doen nie? Spreek die Here, of sou My Siel Hom nie wreek op ‘n nasie soos hierdie een nie? (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: