Sondag 21 Maart 2010

Het die stad Atlantis bestaan?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Eseg 27 Vers 34: Nou is jy verbreek van die see af in die dieptes van die waters; jou koopware en jou hele menigte het saam met jou weggesink.
Eseg 28 Vers 2: Mensekind, sê aan die vors van Tirus: So spreek die Here Here: Omdat jou hart hoogmoedig was, en jy gesê het: Ek is ‘n god, ek bewoon ‘n godewoning in die hart van die seë - terwyl jy tog ‘n mens is en geen god nie - en jou hart gemaak het soos die hart van ‘n god;
Vers 5: Deur die grootheid van jou wysheid en jou koophandel het jy jou rykdom vermeerder, en jou hart het hoogmoedig geword deur jou rykdom.
Vers 6: Daarom, so sê die Here Here: Omdat jy jou hart gemaak het soos die hart van ‘n god,
Vers 8: In die kuil sal hulle jou laat neerdaal, en jy sal in die hart van die seë die bittere dood sterwe van een wat verslaan is. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: