Sondag 21 Maart 2010

Mag jy met ‘n geskeide vrou trou?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Matt 5 Vers 31: En Jesus sê: Daar is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet haar ‘n skeibrief gee.
Vers 32: Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe omrede van hoerery, maak dat sy egbreuk pleeg. (Haar sonde word dus vir jou opgeskryf) en elkeen wat die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk. (Jy mag dus nie met ‘n geskeide vrou trou nie.)
Matt 19 Vers 9: Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor hoerery, en ‘n ander een trou, pleeg egbreuk; en die wat die geskeide vrou trou, pleeg egbreuk.
Jer 3:1 As ‘n man sy vrou verstoot, en sy gaan van hom af weg en word ‘n ander man sin, kan hy dan nog na haar teruggaan? Sal daardie land nie skandelik ontheilig word nie? (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: