Saterdag 20 Maart 2010

Het ‘n dier ‘n siel?



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 1 Vers 30: Maar aan al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel en al die kruipende diere op die aarde, waarin ‘n lewende siel is gee Ek die plante as voedsel. (Moenie die Gees verwar met die siel nie.)
Levit 17 Vers 11: Want die siel van die vlees is in die bloed.
Vers 14: Want wat die siel van alle vlees aangaan, sy bloed is met sy siel verbind.
Gen 2 Vers 7: En die Here God het die mens gevormeer uit die stof van die aarde, en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword.
Job 39 Vers 3: Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel?
Matt 10 Vers 29: Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? en nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: