Saterdag 20 Maart 2010

Die bewys dat ons nie nou in die 1000 jaar van vrede lewe nie



GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Matt 10 vers 34: En Jesus sê: Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
Vers 35: Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen ‘n man en sy vader, en tussen ‘n dogter en haar moeder, en ‘n skoondogter en haar skoonmoeder.
Vers 36: En ‘n mens se huisgenote sal sy vyande wees. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: