Vrydag 19 Maart 2010

Weduwees

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
1 Tim 5 Vers 5: En sy wat waarlik weduwee is, en alleen gelaat is, hoop op God en bly in smekinge en gebede nag en dag.
Vers 6: Maar sy wat losbandig is, is lewendig dood.
1 Kor 7 Vers 39: ‘n Vrou is deur die wet gebonde solank as haar man lewe; maar as die man ontslaap het, is sy vry om te trou met wie sy wil, maar net in die Here.
Vers 40: Sy is egter gelukkiger as sy so bly.
1 Korint 7 Vers 8 en 9: Maar vir die ongetroudes en die weduwees sê ek: Dit is vir hulle goed as hulle bly soos ek. (Ongetroud) Maar as hulle hul nie kan beheers nie, laat hulle trou, want dit is beter om te trou as om van begeerte te brand.
1 Sam 27 Vers 3: En Dawid het by Agis gebly in Gat, met sy twee vroue Ahinoam en Abigail, die vrou van Nebal.
1 Tim 5 Vers 14: Ek wil dan hê dat die jong weduwees moet trou, kinders baar, hulle huise regeer, en die teëparty geen aanleiding gee om kwaad te spreek nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: