Vrydag 19 Maart 2010

Wanneer begin ‘n baba lewe?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 2 Vers 7: En die Here God het die mens gevormeer uit die stof van die aarde, en in sy neus die asem van die lewe geblaas. SO het dan die mens ‘n lewende siel geword.
Job 3 Vers 11: Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot, en die asem uitgeblaas nie?
Vers 13: Want dan sou ek daar gelê en stil gewees het; ek sou geslaap, ek sou dan rus gehad het. (Hy het die lig gesien by geboorte)
Vers 14: Saam met konings, en raadsmanne van die aarde.
Vers 16: Of ek sou, soos ‘n weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie, soos kinders wat die lig nie gesien het nie.
Pred 6 Vers 3: ‘n Misgeboorte is beter as hy, want in nietigheid kom dit, en in duisternis gaan dit heen, en met duisternis word die naam daarvan bedek;
Vers 5: Ook het dit die son nie gesien of geken nie. Dit het meer rus as hy. (Bestaan wel, want hy kan slaap.) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: