GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Hos 5 Vers 7: Hulle het troueloos gehandel teen die here, want hulle het onegte kinders verwek. Nou sal die nuwemaan hulle met hul velde verteer.
Rigt 11 Vers 1: En Jefta was die seun van ‘n hoer, en sy broers het hom uit die huis gejaag.
Vers 7: Die oudstes van Gilead vra hom toe om hulle leier te wees in ‘n oorlog teen Ammon, dan kan hy hoof wees oor al die inwoners van Gillead.
Vers 29: En die Here het hom geseën, en hy het gewen, en hoof geword.
Rigt 12 Vers 7: En Jefta het Israel ses jaar lank gerig.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Vrydag 19 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking