Vrydag 19 Maart 2010

Mag jy orale seks beoefen?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Rom 1 Vers 21: Omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hulle oorlegginge, en hul verstandige hart is verduister.
Vers 24: Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer.
Vers 26: Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in die wat teen die natuur is.
Vers 27: En net so ook het die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar.
(En waar het dit al voorgekom? ongeveer 3000 jaar gelede, soos beskryf in:)
Num 25 Vers 6: En daar het ‘n man gekom, een uit die kinders van Israel, en ‘n Midianitiese vrou na sy volksgenote gebring, voor die oë van Moses en voor die oë van die hele vergadering van Israel, terwyl hulle ween by die ingang van die tent van samekoms.
Vers 7: Toe Pinehas, die seun van Eliasar, die seun van die priester Aaron, dit sien, het hy uit die vergadering opgestaan en ‘n spies in sy hand geneem.
Vers 8: En agter die man aangegaan in die tent, en hulle twee deurboor,die man en die vrou, in haar onderlyf. Daarna het die plaag opgehou.
Pro 30 Verse 20: Such is the way of an adulterous woman; she eateth, and wipeth her mouth, and saith, I have done no wickedness.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: