Vrydag 19 Maart 2010

Is Jesus die enigste Seun van God?

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 6 Vers 1: Toe die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is,
Vers 2: Sien die Seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hul as vroue geneem almal wat hulle verkies het.
Vers 4: In die dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, toe die Seuns van God by die dogters van die mense ingegaan en die vir hulle kinders gebaar het.
(Wie is Jesus dan? Hy is die enigste gebore Seun van God, en nie die enigste Seun van God nie. Hy is Koning oor ons aarde vir ewig. Ek neem aan die ander seuns het elkeen Sy planeet waaroor Hy heers.)
Job 2 Vers 1: En op ‘n dag toe die Seuns van God kom om hulle voor die Here te stel, het die satan ook onder hulle gekom om hom voor die Here te stel.
Isa 11:1 And there shall come forth a rod out of the stem of Jesse, and a Branch shall grow out of his roots:
Isa 11:2 And the spirit of the LORD shall rest upon him, the spirit of wisdom and understanding, the spirit of counsel and might, the spirit of knowledge and of the fear of the LORD;
Isa 11:3 And shall make him of quick understanding in the fear of the LORD: and he shall not judge after the sight of his eyes, neither reprove after the hearing of his ears:
Isa 11:4 But with righteousness shall he judge the poor, and reprove with equity for the meek of the earth: and he shall smite the earth with the rod of his mouth, and with the breath of his lips shall he slay the wicked.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: