GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 23 Vers 1: Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike deel afgesny is, mag in die vergadering van die Here nie kom nie.
Vers 2: Geen baster mag in die vergadering van die Here kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die Here nie kom nie.
Vers 3: Geen Amoniet of Moabiet, selfs hulle tiende geslag, mag in die vergadering van die Here nie kom nie.
Vers 4: Omdat hulle julle, by jul uittog uit Egipte, nie met brood en water op die pad tegemoet gekom het nie; en omdat hy Bileam, die seun van Beor, uit Petor in Mesopotamië, teen jou gehuur het om jou te vloek.
Vers 6: jy mag hulle vrede en hulle geluk so lank as jy lewe, vir ewig, nie soek nie.
Vers 7: Die Edomiet moet jy nie as ‘n gruwel beskou nie, want hy is jou broer; die Egiptenaar moet jy nie as ‘n gruwel beskou nie, want jy was ‘n vreemdeling in sy land.
Vers 8: Kinders wat vir hulle in die derde geslag gebore word, mag in die vergadering van die Here kom.
Deut 4 Vers 2: Julle mag by die Woord wat Ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat Ek julle beveel.
Vers 5: Kyk, ek het julle insettinge en verordeninge geleer soos die Here my God my beveel het, om so te handel in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem.
Vers 6: Onderhou dit dan en doen dit. Want dit is julle wysheid en julle verstand voor die oë van die volke wat al hierdie insettinge sal hoor en sê: Waarlik, hierdie groot nasie is ‘n wyse en verstandige volk.
Vers 7: Want watter groot nasie het gode wat vir hulle so naby is soos die Here onse God so dikwels as ons Hom aanroep?
Vers 8: En watter groot nasie is daar wat sulke regverdige insettinge en verordeninge het soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?
Deut 5 Vers 2: Die Here onse God het by Horeb met ons ‘n verbond gesluit.
Vers 3: Met ons vaders het die Here hierdie verbond nie gesluit nie, maar met ons self, ons wat vandag hier almal in die lewe is.
Deut 6 Vers 7: En jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.
Vers 8: Ook moet jy dit as ‘n teken bind op jou hand, en dit moet as ‘n voorhoofsband tussen jou oë wees.
Vers 9: En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
Neh 13 Vers 1: Op die dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie.
Vers 3: En toe hulle die wet hoor, het hulle al die mense van gemengde bloed uit Israel afgesonder.
Eseg 44 Vers 7: Omdat julle uitlanders ingebring het, onbesnedenes van hart of vlees, om in My Heiligdom te wees, om dit, My huis, te ontheilig;
Vers 8: En julle het die diens van My heilige gawes nie waargeneem nie, maar het hulle aangestel om My diens in My Heiligdom vir julle waar te neem. (Kanaaniete)
Vers 9: Geen uitlander, onbesnede van hart en onbesnede van vlees, mag in My Heiligdom ingaan, van al die uitlanders wat onder die kinders van Israel is nie.
Sag 14 Vers 21: En in die dag sal daar geen Kanaaniet (Gam se nageslag) in die huis van die Here van die leërskare meer wees nie.
(Geen swartman. Dit sal wees na die wederkoms van Jesus!)
Lev 12 Vers 1: Verder het die Here met Moses gespreek en gesê:
Vers 2: As ‘n vrou swanger raak en ‘n seun baar, sal sy sewe dae lank onrein wees, soos in die dae van die onreinheid as sy onwel is, (maandstonde) sal sy onrein wees.
Vers 4: Dan moet sy drie - en - dertig dae in die reinigingsbloed bly. Aan niks wat heilig is, moet sy raak nie, en in die heiligdom mag sy nie kom nie totdat die dae van haar reiniging verby is.
Die reinheid van die laer
Deut 23 Vers 9: Wanneer jy as leër teen jou vyande uittrek, pas dan op vir enigiets wat verkeerd is.
Vers 10: As daar iemand by jou is wat weens ‘n voorval by nag nie rein is nie, moet hy buitekant die laer uitgaan; hy mag nie in die laer inkom nie.
Vers 11: Maar as die aand aankom, moet hy hom in die water bad; en teen sonsondergang mag hy in die laer inkom.
Vers 12: Jy moet buitekant die laer ‘n plek hê, en daarheen moet jy uitgaan.
Vers 13: En jy moet by jou gereedskap ‘n grafie hê; as jy dan buitekant gaan sit, moet jy daarmee grawe, en wat van jou uitgegaan het, weer toemaak.
Vers 14: Want die Here jou God wandel midde-in jou laer om jou te red en jou vyande aan jou oor te gee; daarom moet jou laer heilig wees, sodat Hy niks skandeliks by jou mag sien en Hom van jou afwend nie.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking