Dinsdag 16 Maart 2010

Verbod aan erfdogters om buite hul vaderlike stam te trou (Apartheid)

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Num 36 Vers 2: Die Here het aan my heer bevel gegee om die land deur die lot as erfdeel aan Israel te gee, ook om die erfdeel van Selofhad aan sy dogters te gee.
Vers 3: As hulle nou die vroue word van een van die seuns van die ander stamme van Israel, dan word hulle erfdeel van ons vaders se erfdeel weggeneem, en gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan die erfdeel wat aan ons deur die lot aangewys is, ingekort word. (Selfs apartheid tussen die 12 stamme van Israel.)
Vers 4: En as die jubeljaar van Israel aanbreek, dan word hulle erfdeel gevoeg by die erfdeel van die stam waarby hulle sal behoort; so sal dan hulle erfdeel van die erfdeel van ons vaders se stam weggeneem word.
Vers 6: Dit is die saak wat die Here aangaande die dogters van Selofhad beveel het: Laat hulle die vroue word van hom wat goed is in hulle oë; hulle moet net trou in ‘n geslag van die stam van hulle vader.
Vers 7: Sodat die erfdeel van Israel nie van stam tot stam oorgaan nie; want Israel moet elkeen die erfdeel van die stam van sy vaders vashou.
Vers 8: En elke dogter wat ‘n erfdeel kry, uit die stamme van Israel, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat Israel elkeen die erfdeel van sy vaders kan erwe.
Vers 9: So sal dan die erfdeel nie van een stam na ‘n ander oorgaan nie; want die stamme van Israel moet elkeen sy erfdeel vashou.
Deut 1 Vers 17: Julle mag in die gereg nie partydig wees nie; julle moet klein sowel as groot aanhoor; julle mag niemand ontsien nie, want die gereg is die saak van God.
Deut 2 Vers 4: Julle gaan trek deur die grondgebied van julle broers, die kinders van Esau, wat in Seir woon, en hulle sal vir julle vrees; pas dan goed op;
Vers 5: Begeef julle nie in die oorlog teen hulle nie, want Ek sal julle van hulle land selfs nie ‘n voetbreed gee nie; want Ek het aan Esau die gebergte Seir as ‘n besitting gegee.
Vers 6: Voedsel en water moet julle van hulle vir geld koop. Dat julle kan eet en drink.
Vers 9: Behandel Moab nie as vyand en begeef jou nie in die oorlog teen hulle nie; want Ek sal jou niks van sy land as besitting gee nie; omdat Ek Ar aan die kinders van Lot as ‘n besitting gegee het.
Vers 10: Die Emiete het tevore daarin gewoon, ‘n volk groot en talryk en hoog van gestalte soos die Enakiete.
Vers 11: Hulle word ook vir Rafaiete gehou, soos die Enakiete, maar die Moabiete het hulle Emiete genoem. (Gam se mense.)
Vers 12: Ook het die Horiete tevore in Seir gewoon; maar die kinders van Esau het hulle uit hul besitting verdrywe en voor hulle uit verdelg en in hulle plek gaan woon, net soos Israel gedoen het met die land van sy besitting wat die Here aan hulle gegee het.
Deut 4 Vers 2: Julle mag by die Woord wat Ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie; sodat julle die gebooie van die Here julle God mag onderhou, wat Ek julle beveel.
Vers 5: Kyk, ek het julle insettinge en verordeninge geleer soos die Here my God my beveel het, om so te handel in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem.
Vers 6: Onderhou dit dan en doen dit. Want dit is julle wysheid en julle verstand voor die oë van die volke wat al hierdie insettinge sal hoor en së: Waarlik, hierdie groot nasie is ‘n wyse en verstandige volk.
Vers 7: Want watter groot nasie het gode wat vir hulle so naby is soos die Here onse God so dikwels as ons Hom aanroep?
Vers 8: En watter groot nasie is daar wat sulke regverdige insettinge en verordeninge het soos hierdie hele wet wat Ek julle vandag voorhou?
Deut 5 Vers 2: Die Here onse God het by Horeb met ons ‘n verbond gesluit.
Vers 3: Met ons vaders het die Here hierdie verbond nie gesluit nie, maar met ons self, ons wat vandag hier almal in die lewe is.
Deut 6 Vers 7: En jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.
Vers 8: Ook moet jy dit as ‘n teken bind op jou hand, en dit moet as ‘n voorhoofsband tussen jou oë wees.
Vers 9: En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
Vers 10: En as die Here jou God jou inbring in die land wat Hy jou vaders, Abraham, Isak en Jakob, met ‘n eed beloof het om te gee - groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,
Vers 11: En huise vol van allerhande goed wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënbakke wat jy nie uitgekap, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie - en jy eet en word versadig,
Vers 12: Neem jou dan in ag dat jy die Here nie vergeet wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
Deut 7 Vers 9: Jy moet dan weet dat die Here jou God God is, die getroue God wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet en Sy gebooie onderhou, in duisend geslagte.
Vers 10: Maar aan die wat Hom haat, aan elkeen persoonlik, vergeld Hy dit, om hom te vernietig; Hy sal met sy hater nie versuim nie, hom persoonlik sal Hy dit vergelde. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: