Dinsdag 16 Maart 2010

Straf oor die waarsêers

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 18 Vers 9: As jy kom in die land wat die Here jou God jou sal gee, moet jy nie leer om volgens die gruwels van daardie nasies te doen nie.
Vers 10: Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan (Oor kole loop) - wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van die voortekens of towery omgaan nie,
Vers 11: Of wat met besweringe omgaan, of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie.
Vers 12: Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die Here ‘n gruwel; en om hierdie gruwels ontwil verdryf die Here jou God hulle voor jou uit.
Vers 14: Want hierdie nasies wat jy uit hul besitting verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; maar wat jou aangaan, die Here jou God het jou nie so iets toegelaat nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: