Dinsdag 16 Maart 2010

Oor krygsgevange vroue

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 21 Vers 10: As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande, en jou God hulle in jou hand gee en jy hulle gevangenes wegvoer,
Vers 11: En jy onder die gevangenes ‘n vrou sien wat skoon van gestalte is, en jy haar liefkry en jy haar as vrou vir jou neem,
Vers 12: Dan moet jy haar in jou huis inbring; en sy moet haar hoof skeer en haar naels knip.
Vers 13: En sy moet die klere waarin sy weggevoer is, uittrek en in jou huis bly en haar vader en haar moeder ‘n maand lank beween; en daarna kan jy by haar ingaan en met haar trou, en sy sal jou vrou wees.
Vers 14: En as jy geen behae in haar het nie, moet jy haar volgens haar begeerte laat gaan; maar jy mag haar glad nie vir geld verkoop nie; jy mag haar nie hard behandel nie, omdat jy haar onteer het. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: