GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Gen 35 Vers 4: Toe gee hulle aan Jakob al die vreemde gode wat in hulle besit was, en die ringe aan hulle ore, en Jakob het dit begrawe onder die terpentynboom wat by Sigem is.
Deut 8 Vers 9: En uit die berge waaruit jy koper sal uitkap.
Deut 9 Vers 21: En die goudstof het ek in die stroom gegooi wat van die berg afkom.
Han 27 Vers 40: En hulle het die ankers afgekap en in die see laat lê en op die strand aangestuur.
Han 28 Vers 1: Die eiland word Melite genoem.
Exo 14 Vers 1: En hulle het laer opgeslaan by die skelfsee voor PI-Hagirot, tussen Migdol en die see, reg teenoor BaaL-sefon.
Vers 7: Toe kom Farao met seshonderd strydwaens.
Vers 27: En die see het teruggevloei in sy bedding, en Farao se manne met hulle strydwaens het verdrink.
11 Kor 4 Vers 7: Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees, en nie uit ons nie.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking