Openb 16 Vers 12: Sesde plaag: Die groot Eufraat rivier sal opdroog, en dit sal ook die pad wees vir die konings van die ooste om gedurende die 1000 jaar van vrede op te trek na Jerusalem.
Sag 14 Vers 9: En die Here sal koning wees oor die hele aarde.
Vers 11: En Jerusalem sal in veiligheid woon.
Vers 12: En dit sal die plaag wees waarmee die Here al die volke sal tref wat opgetrek het om teen Jerusalem te veg: Hy sal hulle vlees laat wegteer, terwyl hulle nog op hul voete staan; en hulle oë sal wegteer in hulle holtes, en hulle tong wegteer in hulle mond.
Vers 13: En in die dag sal ‘n groot verwarring onder hulle kom, sodat die hand van die een hom sal verhef teen die hand van die ander.
Vers 14: En Juda sal ook in Jerusalem veg, en die rykdom van al die nasies rondom sal ingesamel word; goud en silwer en klere - groot hoeveelhede.
Vers 15: En soos hierdie plaag is, sal die plaag wees van die perde, die muile, kamele en die esels, en van al die diere wat in daardie laers is.
Vers 16: En almal wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem aangekom het, sal jaar vir jaar optrek om te aanbid voor die Koning, die Here van die leërskare, en om die Huttefees te vier.
Vers 17: En wie uit die geslagte van die aarde nie na Jerusalem optrek om voor die Koning, die Here van die leërskare te aanbid nie, hulle sal geen reën kry nie.
Vers 18: En as die geslag van Egipte nie optrek, en nie kom nie, op wie geen reën sal val nie, dan sal die plaag hulle tref.
Vers 19: Dit sal die straf wees van al die nasies wat nie optrek om die huttefees te vier nie.
Vers 21: En in die dag sal daar geen kanaaniet in die huis van die Here van die leërskare meer wees nie. (Geen swartman, die Leviete sal weer die offerhandes waarneem soos in die verlede.)
Jes 40 Vers 3: ‘n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die Here; maak gelyk in die wildernis ‘n grootpad vir onse God!
Vers 4: Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet ‘n gelykte en die rotsagtige plekke ‘n laagte word. (Paaie vir volke om elke jaar op te trek.)
Isa 41:15 Behold, I will make thee a new sharp threshing instrument having teeth: thou shalt thresh the mountains, and beat them small, and shall make the hills as chaff.(Die Vader praat hier van die uitverkore volke wat die antichriste gaan verpletter.)
Eseg 36 Vers 9-11: Want kyk, Ek kom na julle en wend My na julle toe, en julle sal bewerk en besaai word. En Ek sal mense op julle vermenigvuldig, die hele huis van Israel, almal saam, en die stede sal bewoon en die puinhope opgebou word. En Ek sal julle laat bewoon soos in jul voortyd en aan julle weldoen meer as in jul vroeër dae, en julle sal weet dat Ek die Here is.
Jer 31 Vers 8: Kyk, Ek bring hulle aan uit die noordland en sal hulle bymekaar laat kom uit die agterhoeke van die aarde; blindes en lammes, swangeres en barendes onder hulle, almal saam; in ‘n groot vergadering sal hulle terugkom hiernatoe.
Vers 9: Hulle sal kom met geween, en met smekinge sal Ek hulle lei; Ek sal hulle bring by waterstrome, op ‘n gelyk pad waarop hulle nie sal struikel nie; want Ek is vir Israel ‘n vader, en Efraim is My eersgeborene.
Vers 16: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane; want daar is loon vir jou arbeid. En hulle sal uit die land van die vyand terugkom.
Vers 22: Hoe lank sal jy bly aarsel, o afkerige dogter? Want die Here het iets nuuts op die aarde geskape: Die vrou sal die man beskerm.
Jes 11 Vers 6: Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en ‘n klein seuntjie sal hulle aanja.
Vers 7: Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os.
Vers 8: En die suigeling speel by die gat van ‘n adder, en die gespeende kind steek sy hand uit na die kuil van ‘n basilisk.
Vers 9: Hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie; want die aarde sal vol wees van die kennis van die Here soos die waters die seebodem bedek.
Vers 10: En in die dag sal die nasies vra na die wortel van Isai, (Koning Dawid wat sal heers oor die land Israel, en Jesus Koning van die Konings oor die Aarde.) wat daar staan as ‘n banier van die volke, en Sy rusplek sal heerlik wees.
Vers 11: En in die dag sal die Here weer vir die tweede keer sy hand uitstrek, om die oorblyfsel van sy volk los te koop wat sal oorbly uit Assirië en Egipte en Patros en Kus (swart nasies) en Elam en Sinear en Hamat en uit die kuslande van die see;
Vers 12: En Hy sal ‘n banier ophef vir die nasies en bymekaar laat kom die seuns van Israel wat verdryf is, en versamel die dogters van Juda wat verstrooi is, uit die vier hoeke van die aarde.
Jes 33 Vers 19: Jy sal die onbeskaamde volk nie meer sien nie, die volk met duister, onverstaanbare spraak, met onbegryplike hakkeltong. (Chinese?)
Jer 15 Vers 19: Daarom, so sê die Here: As jy terugkeer, (na God) sal Ek jou laat terugkeer, sal jy voor my Aangesig staan; en as jy voortbring wat edel is, en niks onedels nie, sal jy soos My mond wees. (Priesters vir God) Laat hulle na jou terugkeer, maar jy moet na hulle nie terugkeer nie. (Al die bewoners van die wêreld sal elke jaar optrek na Jerusalem om die Huttefees te vier.)
Vers 22: Hulle sal nie bou dat ander dit bewoon nie; hulle sal nie plant dat ‘n ander dit eet nie; want die dae van My volk sal wees soos die dae van die bome (1000 jaar?) en My uitverkorenes sal die werk van hulle hande self geniet.
Eseg 47 Vers 12: Aan albei kante sal allerhande bome groei om van te eet, waarvan die blare nie sal verdor en die vrugte nie sal opraak nie; elke maand sal hulle nuwe vrugte dra; want die waters waar hulle aan staan - uit die Heiligdom stroom dit. En hulle vrugte sal wees om van te eet en hulle blare om te genees.
(Dit is waarskynlik die boom van die lewe, soos beskryf in:)
Openb 22 Vers 1: Daar sal ‘n rivier uitvloei uit die Troon van God en Jesus. Die rivier van die lewe.
Vers 2: Weerskante van die rivier die boom van die lewe, (soos in Adam en Eva se tyd) wat elke maand vrugte dra, en sy blare sal die nasies genees.
Openb 22 Vers 14: Salig is hy wat die gebooie onderhou, sodat hy kan reg hê op die boom van die lewe, en ingaan deur die poorte in die stad.
Vers 15: Geen sondaar sal in die stad kan ingaan nie, geen towenaars, hoereerders, moordenaars, afgodedienaars of iemand wat leuens liefhet nie
Vers 16: Ek, Jesus het my engel gestuur om hierdie dinge aan julle bekend te maak.
Vers 17: En God en Jesus en die Heilige Gees sê kom! en laat hom wat hoor sê kom! en laat hom wat dors het kom, en laat hom wat wil, die water van die lewe neem - verniet !
(Ons lewe nou in die tyd wat Jesus gaan kom. In die meeste van ons se leeftyd ! in die jaar 2000 is 6000 jaar verstreke vanaf die tyd van Adam. God doen alles in sewes. Die 1000 jaar van vrede sal dus ook die sewende "dag" wees.)
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking