GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
1 Kron 24 vers 5: En hulle het hul deur die lot verdeel, die een sowel as die ander; want daar was heilige vorste en vorste van God uit die seuns van Eliasar en Itamar.
Ester 3 vers 7: In die eerste maand het hulle die pur, dit is die lot, gewerp.
Spr 16 vers 33: In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom van die Here.
Spr 18 vers 18: Die lot laat die geskille ophou, en maak sterkes uitmekaar.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking