GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 25 Vers 13: Jy mag nie twee soorte weegstene, ‘n grote en ‘n kleintjie, in jou sak hê nie.
Vers 14: Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, ‘n grote en ‘n kleintjie, hê nie.
Vers 15: Jy moet ‘n volle en regte gewig en efa hê, sodat jou dae verleng mag word.
Vers 16: Want almal wat hierdie dinge doen, is ‘n gruwel in die oë van die Here. Almal wat onreg doen.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking