Dinsdag 16 Maart 2010

Onregverdige wins

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Spr 1 Vers 10: My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie.
Vers 18: So loer hulle op hul eie bloed, hulle lê hulself voor.
Vers 19: So gaan dit met almal wat onregverdige wins maak; dit ontneem sy besitter die lewe.
Jer 17 Vers 10: Ek, die Here, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handeling.
Jer 17 Vers 11: ‘n Voël wat eiers uitbroei, sonder dat hy dit gelê het, is hy wat rykdom verwerf, maar nie eerlik nie; in die helfte van sy dae moet hy dit laat agterbly, en in sy einde sal hy ‘n dwaas wees. (Altzheimer?) (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: