GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 25 Vers 1: As daar tussen manne ‘n twis is, en hulle na die gereg kom en die regters hulle vonnis en die regverdige regverdig verklaar, en die skuldige skuldig,
Vers 2: As dan die skuldige slae verdien, moet die regter hom laat lê, en in sy teenwoordigheid met ‘n aantal slae laat slaan ooreenkomstig sy skuld.
Vers 3: Veertig slae mag hy hom laat gee, nie meer nie, dat hy hom nie verder met baie slae bo die laat slaan en jou broer voor jou oë veragtelik gemaak word nie.
Vers 4: Jy mag ‘n os nie muilband as hy graan dors nie.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Dinsdag 16 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking