GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jer 11 Vers 20: Maar, o Here van die leërskare, regverdige regter, wat niere en hart toets, laat my U wraak op hulle sien, want aan U het ek my regsaak toevertrou.
Jer 20 Vers 12: Maar, Here van die leërskare, wat die regverdige toets, wat die niere en die hart sien - laat my U wraak sien op hulle. Want aan U het ek my regsaak toevertrou.
Psa 55 Vers 23: Werp jou sorg op die Here, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.
Jes 50 Vers 8: Hy is naby wat my reg verskaf. Wie wil met My ‘n regsaak begin? - laat ons saam optree! wie is my teëparty? laat hom nader kom na my toe.
Vers 9: Kyk, die Here Here help my.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking