GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jer 9 Vers 24: Maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek die Here is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in die dinge het Ek ‘n behae, spreek die Here.
1 Kor 1 Vers 29: Sodat geen vlees voor Hom sou roem nie.
Vers 31: Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Woensdag 17 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking