GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jer 49 Vers 36: En Ek sal vier winde uit die vier hoeke van die hemel oor Elam aanbring en sal hulle na al hierdie windstreke verstrooi; en daar sal geen nasie wees waar die verjaagdes van Elam nie sal kom nie.
Vers 37: En ek sal Elam verskrik voor hul vyande en voor die wat hul lewe soek, en Ek sal onheil oor hulle bring, die gloed van My toorn, en Ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat Ek hulle vernietig het.
Vers 38: En Ek sal My toorn in Elam vestig, en sal koning en vorste daaruit tot niet maak.
Vers 39: Maar aan die einde van die dae sal Ek die lot van Elam verander, spreek die Here.
(Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )
Maandag 15 Maart 2010
Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking