Maandag 15 Maart 2010

Die beleg, inneming en verwoesting van Jerusalem

Die beleg, inneming en verwoesting van Jerusalem (Wat reeds gebeur het.)

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Jer 52 Vers 4: En Nebukadnesar, die koning van Babel, (Afstammeling van Gam, swartmense) het teen Jerusalem gekom, en laer opgeslaan, en skanse rondom gebou.
Vers 5: En twee jaar later is die stad ingeneem.
Vers 7: En al die krygsmanne het gevlug en in die nag uit die stad getrek deur die poort.
Vers 8: Maar die Chaldeërs het hulle agternagejaag en die koning ingehaal en sy hele leër verstrooi weg van hom.
Vers 10: Die koning is gevang en sy seuns voor hom vermoor, en al die vorste is ook gedood.
Vers 11: Die koning is met koperkettings geboei en hy is blind gemaak. Hy is in Babel gevange gehou tot sy dood.
Vers 13: En Nebusaradan het die huis van die Here en die paleis van die koning verbrand, asook elke groot huis in Jerusalem.
Vers 14: En die Chaldeërs het die mure van Jerusalem omgegooi.
Vers 15: En die oorblyfsel as ballinge na Babel weggevoer. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: