Dinsdag 16 Maart 2010

Oor goed wat wegraak

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 22 Vers 1: Jy mag die bees van jou broer of sy stuk kleinvee nie sien ronddwaal en jou vir hulle verberg nie; jy moet hulle sekerlik na jou broer terugbring.
Vers 2: En as jou broer nie naby jou is nie, en jy hom nie ken nie, moet jy dit in jou huis neem, en dit moet by jou wees totdat jou broer dit soek; dan moet jy dit aan hom teruggee.
Vers 3: So moet jy ook doen met sy esel, kleed, of enigiets wat van jou broer wegraak wat jy vind. jy mag jou nie verberg nie.
Vers 4: As sy bees of esel op die pad val, moet jy jou broer help om hulle op te help. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: