Dinsdag 16 Maart 2010

Begrafnis van die ter dood veroordeelde

GAAN NA OUER PLASING AAN DIE EINDE VAN ELKE BLADSY.
Deut 21 Vers 22: As iemand ‘n sonde doen wat die doodstraf verdien, en hy gedood word deur hom aan ‘n paal op te hang,
Vers 23: Dan mag sy lyk nie aan die paal oornag nie, maar jy moet hom sekerlik nog die dag begrawe; want een wat opgehang is, is deur God vervloek. En jy mag die land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee, nie ontheilig nie. (Die hele Bybel, met nog 440 ander onderwerpe gratis op die Internet. Gaan na https://dieversteekteverse.blogspot.com Indien u nie dadelik by die boek uitkom nie, soek eers: BLOG SEARCH ENGINE en dan die boek. )

Geen opmerkings nie: